Melville Kruis Gemeente
Ons is deur God Drie-enig geroep om vanuit ons eie gebrokenheid saam met die stad heel te word in Christus en deur die werking van die Heilige Gees liefde en gasvryheid uit te leef.
Die 3 grootste vrae in my lewe
Download this episode (19 min)
Ds. Elise Klut
Oggenddiens
PURPOSE DRIVEN LIFE
PREEK 1
DIE 3 GROOTSTE VRAE IN MY LEWE
Johannes 10:1-10
Drie grootste vrae:
1. Bestaansvraag: Hoekom leef ek?
2. Betekenisvraag: Maak my lewe saak?
3. Doelvraag: Wat is my doel?
Preek in "Word" formaat hier beskikbaar.
Posted by Melville Kruis at 9:00 AM | 1 comments
1 Comments:
Die Gemeente
Melville Kruis
Johannesburg, Gauteng
View my complete profile





Die klank was duidelik en die funksionaliteit vinnig! Hank